Kiosk: Gids vir leer
In jou woning,
naby die aarde woon. In denke, hou dit eenvoudig. In konflik, wees regverdig en rygewig. As jy regeer, moenie probeer beheer nie. In die werk, doen wat jy geniet. In die gesinslewe, heeltemal teenwoordig wees. Laozi Tao Te Ching
Chinese, 6 Century BCE |
Een manier waarop konflik vreedsaam opgelos kan word, is vir albei
Onthou, in die samestelling van ‘n groep, sal die groep deur
verskeie
fases van ontwikkeling gaan. Hierdie fases is “norming”,
“storming”,
“forming” en “performing”. Gedurende die
“storming”-fase kan konflik
voorkom, omdat groepslede nog besig
is om hulle onderskeie rolle uit
te sorteer. Dus, deel van
groepwerk is die uitsortering van verskillende
menings. Onthou
ook dat verskillende menings in groepwerk belangrik
is en dat dit
jou ervaring sal verryk.
As jy nog steeds nie die konflik kan oplos nie, is dit beter om jou dosent